Branches

Branches

Waterberg Tak

Welkom Waterberg was in werklikheid die eerste tak wat gestig was buite die Pietersburg grense waar die Pietersburg lede basies die Pietersburg tak gevorm het op 13 Februarie 1993. Weens die geografiese liggings van die
More

Laeveld Tak

Welkom Met groot opwinding en trots kondig die Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging die stigting van hul splinternuwe Laeveld-tak aan op 15 Januarie 2025. Hierdie historiese mylpaal is onlangs gevier tydens die amptelike opening by die
More

Kremetart Tak

Welkom Kremetart tak is geleë in Musina op die Zimbabwe grenspos (Beitbrug) Die tak is gestig op 1 Oktober 2004. Gereelde aktiwiteite wat Junior Jagteropleiding, langafstand en verskeie skiet dissiplines insluit word gereeld aangebied. Musina
More

Pietersburg Tak

Welkom Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging is in Augustus 1969 gestig in Pietersburg. Daar het in daardie stadium geen takke bestaan nie. Pietersburg tak is op 27 Julie 1994 formeel gestig. Die ledetal het gegroei
More

Letaba Tak

Welkom Letaba tak van BJV is op 3 Februarie 1994 gestig met 31 lede. Die tak toon ‘n bestendige groei sodat daar tans meer as 700 lede in die tak is, wat dit die grootste
More

Magaliesberg Tak

Welkom Die Magaliesberg tak is gestig op 11 September 2003. Die aanvanklike rede vir die stig van die tak was om bestaande BJV lede wat na Gauteng verhuis het, te diens. Die tak het sederdien
More

Hoedspruit Tak

Welkom Hoespruit Tak is gestig op 6 Oktober 2021 te Die Ark, Guernsey, Hoedspruit om 14:00. Teenwoordig: André Le Grange - Uitvoerende Vise-President Hansie Botha - Uitvoerende Ondervoorsitter Philip Robinson - Letaba Tak Voorsitter Siegfried
More

Aanlyn Tak

Welkom Die Aanlyn tak is tydens die Bosberaad van 2022 gestig om 'n tuiste vir lede te skep wat nie die behoefte het om aan 'n tak te behoort nie onder E-Lid- en Affiliaat lidmaatkap.
More

Soutpansberg Tak

Welkom Soutpansberg tak is in Louis Trichard gestig gedurende Februarie 1996 en bedien die Soutpansberg gebied. Dis een van die groter takke en bied buitengewone diens aan hulle lede. Jaarprogram Kalender Sportskiet Opleiding Bewaring Nuus

Potgietersrus Tak

Welkom Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994. BJV Maribashoek Skietbaan PottiesBaan is geakrediteer by SABS Jaarprogram Kalender Sportskiet Opleiding Bewaring Nuus

Uitvoerende Bestuur

Welkom Sedert die stigting van Waterberg tak gedurende 1993 was dit nodig om 'n oorkoepelende bestuursmeganisme te skep om lede in verskillende takke te ko-ordineer, veral gesien in die lig van vêdere takuitbreidings. Die vereniging
More

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.