Takke

Branches

Kremetart Tak

Kremetart tak is geleë in Musina op die Zimbabwe grenspos (Beitbrug) Die tak is gestig op 1 Oktober 2004. Gereelde aktiwiteite wat Junior Jagteropleiding, langafstand en verskeie skiet dissiplines insluit word gereeld aangebied. Musina is
More

Pietersburg Tak

Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging is in Augustus 1969 gestig in Pietersburg. Daar het in daardie stadium geen takke bestaan nie. Pietersburg tak is op 27 Julie 1994 formeel gestig. Die ledetal het gegroei tot
More

Letaba Tak

Letaba tak van BJV is op 3 Februarie 1994 gestig met 31 lede. Die tak toon ‘n bestendige groei sodat daar tans meer as 700 lede in die tak is, wat dit die grootste nie-winsgewende
More

Potgietersrus Tak

Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994. Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing,
More

Magaliesberg Tak

Die Magaliesberg tak is gestig op 11 September 2003. Die aanvanklike rede vir die stig van die tak was om bestaande BJV lede wat na Gauteng verhuis het, te diens. Die tak het sederdien `n
More

Aanlyn Tak

Die Aanlyn tak is tydens die Bosberaad van 2022 gestig om 'n tuiste vir lede te skep wat nie die behoefte het om aan 'n tak te behoort nie onder E-Lid- en Affiliaat lidmaatkap. Hierdie
More

Uitvoerende Bestuur

Sedert die stigting van Waterberg tak gedurende 1993 was dit nodig om 'n oorkoepelende bestuursmeganisme te skep om lede in verskillende takke te ko-ordineer, veral gesien in die lig van vêdere takuitbreidings, Die vereniging het
More

Waterberg Tak

Waterberg tak bedien lede in die Waterberg-omgewing, insluitend Modimolle (Nylstroom) en Bela-Bela. Die tak se amptelike skietbaan is geleë by BJV Waterberg Skietbaan, D180, Bela-Bela. SLUIT NOU AAN TERUG

Soutpansberg Tak

Soutpansberg tak is in Louis Trichard gestig gedurende Februarie 1996 en bedien die Soutpansberg gebied. Dis een van die groter takke en bied buitengewone diens aan hulle lede. SLUIT NOU AAN TERUG

Hoedspruit Tak

Hoespruit Tak is gestig op 6 Oktober 2021 te Die Ark, Guernsey, Hoedspruit om 14:00. Teenwoordig: André Le Grange - Uitvoerende Vise-President Hansie Botha - Uitvoerende Ondervoorsitter Philip Robinson - Letaba Tak Voorsitter Siegfried Osmers
More

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.