Die Aanlyn tak is tydens die Bosberaad van 2022 gestig om ‘n tuiste vir lede te skep wat nie die behoefte het om aan ‘n tak te behoort nie onder E-Lid- en Affiliaat lidmaatkap.
Hierdie is uitsluitlik ‘n selfhelp diens waar alles aanlyn gedoen word deur hierdie lede.
Toegewyde Sportskut en Jagter kwalifikasies kan hier bekom en statusse instand gehou word.
Aanlyn tak
    0871645600     Uitvoerend@bosveldjagters.co.za     Jannicke Coetzee     Posbus 1771Polokwane
0700     3 Biccard Straat
Polokwane