Welkom by die Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging

Bosveld Jagters was genoop, na geografies verspreide lede uitbreiding sedert 1969, lede groepeer en dit het gelei tot takke se ontstaan.

Weens die groeiende behoefte van individue wat georganiseerd wil groepeer is besluit om die “Aanlyn Tak” te stig en vuurwapen geesdriftiges die geleentheid te gee om afsonderlik aan te sluit en die voordele van SAPS geakkrediteerde lidmaatskap te geniet met uitgebreide voordele ook an Toegewyde Jag en Sportskiet kwalifikasies en statusse.

Waar lede in ‘n bepaalde geografiese wil groepeer in takke van 150 lede plus, bied Bosveld Jagters ‘n platform, ondersteun deur ‘n bewese lede en aktiwiteit bestuurstelsel, om dit naatloos te doen. (Kontak die Uitvoerende Voorsitter gerus indien u sodanige behoefte het – Sien Uitvoerende Bestuursbesonderhede vir kontak detail)

Uitvoerend is derhalwe die Bestuursentum van Bosveld Jagters en huisves alle Aanlyn lede onder die E-Lid kategorie wat tans nie in hul onmiddelike omgewing beskik oor die nodige takstruktuur en/of skietbane en ander fasiliteite om hul passie vir die natuur, Jag en sportskiet uit te oefen nie.

Omgewing- en Natuurbewaring speel ‘n baie groot rol in ons visie en missie en derhalwe het ons ‘n vleuel wat hierdie aspek aanspreek. Tesame met Konfederasies soos CHASA (Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid Afrika) en SUCO (Sustainable Use Coalition), streef ons saam na die bewaring van ons plant en dierelewe.

By ons is jy nie net 'n nommer nie
BOSVELD JAGTERS het nege takke wat jou persoonlik diens

Branches

Potgietersrus Tak

Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994. Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle β€˜n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing,
More

Pietersburg Tak

Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging is in Augustus 1969 gestig in Pietersburg. Daar het in daardie stadium geen takke bestaan nie. Pietersburg tak is op 27 Julie 1994 formeel gestig. Die ledetal het gegroei tot
More

Magaliesberg Tak

Die Magaliesberg tak is gestig op 11 September 2003. Die aanvanklike rede vir die stig van die tak was om bestaande BJV lede wat na Gauteng verhuis het, te diens. Die tak het sederdien `n
More

Waterberg Tak

Die Magaliesberg tak is gestig op 11 September 2003. Die aanvanklike rede vir die stig van die tak was om bestaande BJV lede wat na Gauteng verhuis het, te diens. Die tak het sederdien `n
More

Hoedspruit Tak

Hoespruit Tak is gestig op 6 Oktober 2021 te Die Ark, Guernsey, Hoedspruit om 14:00. Teenwoordig: AndrΓ© Le Grange - Uitvoerende Vise-President Hansie Botha - Uitvoerende Ondervoorsitter Philip Robinson - Letaba Tak Voorsitter Siegfried Osmers
More

Aanlyn Tak

Die Aanlyn tak is tydens die Bosberaad van 2022 gestig om 'n tuiste vir lede te skep wat nie die behoefte het om aan 'n tak te behoort nie onder E-Lid- en Affiliaat lidmaatkap. Hierdie
More

Letaba Tak

Letaba tak van BJV is op 3 Februarie 1994 gestig met 31 lede. Die tak toon β€˜n bestendige groei sodat daar tans meer as 700 lede in die tak is, wat dit die grootste nie-winsgewende
More

Toegewyde Jagter SAPS Akkreditasie
Jag Nommer: 1300084 Sportskiet Nommer: 1300166.

Activities

Magaliesberg Tak Events 2026

15 Augustus 2026 - Groeperingskiet + Handwapen 19 September 2026 - Ghong Skiet Senterslag + Handwapen 17 Oktober 2026 - Ghong Skiet .22 + Handwapen 21 November 2026 - Dangerous Game + Handwapen BJV Magaliesberg
More

Training Courses

Certifications

Placeholder - a list of training courses offered will go here, with a way to express interest and enquire when a particular course will next be held.

Get Your Sport Shooter Certification

Certifications

Placeholder - details about the Sport Shooter certification and an application form will go here.

SkietDag Nov2026

HOEDSPRUITSkietdae

test event upcoming Skietdag

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.