Waarom Aansluit?
Bosveld Jagters bied drie hoof-lidmaatskaptipes: Premium, Affiliaat en E-Lid.
Elke tipe is ontwerp vir ‘n ander behoefte – van volledige deelname aan ons jag-, sportskiet-, opleiding- en Takaktiwiteite, tot ‘n meer beperkte of elektroniese opsie.
Watter lidmaatskap pas by my?
- Ek wil die volle BJV-ervaring hΓͺ β Premium
- Ek is jonger as 19 β Premium – Junior (gratis tot en met 18)
- My gade is reeds ‘n Premiumlid β Premium – Pare-opsie
- Ek is ‘n kwalifiserende beroepsjagter, veldgids of natuurbewaarder β Affiliaat
- Ek benodig hoofsaaklik beperkte, elektroniese BJV-dienste β E-Lid
Vergelyk Lidmaatskap
| Diens / Eienskap | Premium | Affiliaat | E-Lid |
|---|---|---|---|
| BJV-lidmaatskap | Ja | Ja | Ja |
| Volle Premium-voordele | Ja | Volgens Affiliaatvoorwaardes | Beperk |
| Plaaslike Takdeelname | Ja | Soos van toepassing | Soos van toepassing |
| Jagaktiwiteite | Ja | Volgens toepaslike voordele | Volgens toepaslike voordele |
| Sportskiet | Ja | Volgens toepaslike voordele | Volgens toepaslike voordele |
| Opleiding | Ja | Volgens toepaslike voordele | Volgens toepaslike voordele |
| Toegewyde status | Indien gekwalifiseer | Indien gekwalifiseer en toegelaat | Indien gekwalifiseer en toegelaat |
| Endossemente | Indien gekwalifiseer | Volgens toepaslike voordele | Volgens toepaslike voordele |
| Stemreg | Volgens Grondwet | Volgens Grondwet / lidmaatskapbeleid | Volgens Grondwet / lidmaatskapbeleid |
| Sluit Nou Aan |
Premium Lidmaatskap Junior Premium Premium Pare-opsie | Beroepsjagter Affiliaat | E-Lidmaatskap |
Sluit Nou Aan
Kies jou lidmaatskapstipe en sluit aan: