Bewaring

Geen jag sonder bewaring nie

Bewaring vorm ‘n kernpilaar van Bosveld Jagters.

Ons glo dat verantwoordelike en volhoubare benutting ‘n belangrike rol speel in die beskerming van Suid-Afrika se biodiversiteit, natuurlike habitat en wildlewe.

Die verantwoordelike jagter is daarom nie bloot ‘n gebruiker van ‘n natuurlike hulpbron nie, maar ook ‘n bewaarder daarvan.

Ons ondersteun verantwoordelike wildbestuur, habitatbewaring, opvoeding en die beginsel van volhoubare benutting tot voordeel van huidige Γ©n toekomstige geslagte.

Lees meer oor die rol van jag in natuurbewaring

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.