Kremetart tak is geleë in Musina op die Zimbabwe grenspos (Beitbrug)
Die tak is gestig op 1 Oktober 2004.
Gereelde aktiwiteite wat Junior Jagteropleiding, langafstand en verskeie skiet dissiplines insluit word gereeld aangebied.
Musina is ‘n klein plattelandse dorpie met baie aangename en vriendelike mense
BJV Kremetart Tak
    0871538864     kremetart@bosveldjagters.co.za     Adele Vorster     Posbus 70Tshipise
0901
African Wild Safaris. Glen Janse van Rensburg
Plaas Mondfurland Skietbaan