Pietersburg Tak

Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging is in Augustus 1969 gestig in Pietersburg.

Daar het in daardie stadium geen takke bestaan nie. Pietersburg tak is op 27 Julie 1994 formeel gestig.

Die ledetal het gegroei tot meer as 900 lede, wat toe tot die ontstaan van takke gelei het waarvan Pietersburg tak op daardie stadium die grootste tak was.

Daar word jaarliks verskeie aktiwiteite soos opleidings geleenthede gebied wat die volgende insluit: Junior- 1 en 2, CHASA-, spoorsny- en herlaai kursusse, skietdae, trofeekompetisies ensomeer.

BJV Pietersburg Tak

    0871538861
    pietersburg@bosveldjagters.co.za
    Debbie Gibson
    Posbus 1771
         
         Polokwane
         0700
    3 Biccard Street
         Polokwane


Pietersburg Accredited shooting range
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.