Potgietersrus Tak

Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994.

Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse onder Artikel 16 van die Wet..

Bosveld Jagters erken hierdie beroep se opleiding en hierdie lede kan hul Toegewyde Jagter- en of Sportskietstatus bekom deur “Erkenning van vorige Opleiding” proses te volg sonder om die kursusse voluit mee te maak.

Hierdie vergunning is slegs vir geregistreerde Veldgidse.

Veld Gidse  moet nadat hullehierdie Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai:

  • ‘n afskrif van die lid se GELDIGE Registrasie dokument van Departement Omgewingsake en Toerisme onder UPLOAD DOC’s.

Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie vergunnings lidmaarskap te verhoed.

Potgietersrus Tak

    0871538865
    potgietersrus@bosveldjagters.co.za
    Debbie Oosthuizen
    Posbus 226
         
         Mokopane
         0600
    Kestell straat 161
         Mokopane
BJV Maribashoek Skietbaan Potties
Baan is geakrediteer by SABS
BJV Maribashoek Skietbaan Potties
Baan is geakrediteer by SABS
This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.