Welkom by die Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging


Tradisie. Vaardigheid. Verantwoordelikheid. Bewaring.

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging bring mense saam met ’n gemeenskaplike belangstelling in jag, sportskiet, verantwoordelike vuurwapeneienaarskap en die bewaring en volhoubare benutting van ons natuurlike erfenis.

Ons bied aan lede ’n gevestigde organisasiestruktuur waarbinne hulle hul kennis en vaardighede kan ontwikkel, aan georganiseerde aktiwiteite kan deelneem en toegang kan verkry tot die toepaslike opleiding en administratiewe ondersteuning.

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging is ’n gevestigde Suid-Afrikaanse jagters- en sportskietvereniging wat verantwoordelike vuurwapenbesit, etiese jag, sportskiet, opleiding en die volhoubare benutting en bewaring van ons natuurlike erfenis bevorder.

Of jy ’n nuwe vuurwapeneienaar, ervare jagter, toegewyde sportskut of natuurliefhebber is β€” by Bosveld Jagters is daar vir jou ’n plek.

By ons is jy nie net 'n nommer nie
BOSVELD JAGTERS het nege takke wat jou persoonlik diens

Branches

Hoedspruit Tak

Welkom Hoespruit Tak is gestig op 6 Oktober 2021 te Die Ark, Guernsey, Hoedspruit om 14:00. Teenwoordig: AndrΓ© Le Grange - Uitvoerende Vise-President Hansie Botha - Uitvoerende Ondervoorsitter Philip Robinson - Letaba Tak Voorsitter Siegfried
More

Waterberg Tak

Welkom Waterberg tak bedien lede in die Waterberg-omgewing, insluitend Modimolle (Nylstroom) en Bela-Bela. Die tak se amptelike skietbaan is geleΓ« by BJV Waterberg Skietbaan, D180, Bela-Bela. Kontaktbesonderhede Jaarprogram Kalender Sportskiet Opleiding Bewaring Nuus SLUIT NOU
More

Potgietersrus Tak

Welkom Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994. Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle β€˜n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA
More

Kremetart Tak

Welkom Kremetart tak is geleΓ« in Musina op die Zimbabwe grenspos (Beitbrug) Die tak is gestig op 1 Oktober 2004. Gereelde aktiwiteite wat Junior Jagteropleiding, langafstand en verskeie skiet dissiplines insluit word gereeld aangebied. Musina
More

Soutpansberg Tak

Welkom Soutpansberg tak is in Louis Trichard gestig gedurende Februarie 1996 en bedien die Soutpansberg gebied. Dis een van die groter takke en bied buitengewone diens aan hulle lede. Kontaktbesonderhede Jaarprogram Kalender Sportskiet Opleiding Bewaring
More

Letaba Tak

Welkom Letaba tak van BJV is op 3 Februarie 1994 gestig met 31 lede. Die tak toon β€˜n bestendige groei sodat daar tans meer as 700 lede in die tak is, wat dit die grootste
More

Magaliesberg Tak

Welkom Die Magaliesberg tak is gestig op 11 September 2003. Die aanvanklike rede vir die stig van die tak was om bestaande BJV lede wat na Gauteng verhuis het, te diens. Die tak het sederdien
More

Laeveld Tak

Welkom Kontaktbesonderhede Jaarprogram Kalender Sportskiet Opleiding Bewaring Nuus

Toegewyde Jagter SAPS Akkreditasie
Jag Nommer: 1300084 Sportskiet Nommer: 1300166.

Activities

Get Your Dedicated Hunters Certification

Certifications

Placeholder - details about the Dedicated Hunters certification and an application form will go here.

SkietDag Nov2026

HOEDSPRUITSkietdae

test event upcoming Skietdag

Annual Dinner Letaba 2027

LETABADinner

Bosveld Jagters Letaba Branch by BJV skietbaan

Get Certified

Certifications

Placeholder - a list of other certifications available will go here.

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.