Affiliaatlidmaatskap

Affiliaatlidmaatskap

Affiliaatlidmaatskap is ‘n spesifieke lidmaatskapkategorie vir persone wat binne erkende beroepe in die jag-, veldgids- of natuurbewaringsomgewing praktiseer.

Beroepsjagter

Geaffilieërde Lid - Beroepsjagter - PH R 300.00 /jaar

Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse onder Artikel 16 van die Wet.

Hierdie vergunning is slegs vir gelisensieërde Beroepsjagters.

Bosveld Jagters erken hierdie beroep se opleiding en hierdie lede kan hul Toegewyde Jagter- en of Sportskietstatus bekom deur “Erkenning van vorige Opleiding” proses te volg sonder om die kursusse voluit mee te maak.

Hierdie Lid Tipe eindig op die verval datum van die geldige lisiensie of permit, tensy die hernuwing betyds ingedien word om die lidmaatskap te laat hernu vir die volgende termyn.

Beroeps Jagters moet nadat hulle hierdie Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai:

  • ‘n Afskrif van die lid se GELDIGE Beroeps Jagters Lisensie onder UPLOAD DOC’s.

Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie vergunnings lidmaarskap te verhoed.

NB: Kies die toepaslike Affiliaat-lidmaatskapkategorie tydens jou elektroniese aansoek.

Veldgids

Geaffilieërde Lid - Beroepsjagter - PH R 300.00 /jaar

Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse onder Artikel 16 van die Wet.

Bosveld Jagters erken hierdie beroep se opleiding en hierdie lede kan hul Toegewyde Jagter- en of Sportskietstatus bekom deur “Erkenning van vorige Opleiding” proses te volg sonder om die kursusse voluit mee te maak.

Hierdie vergunning is slegs vir geregistreerde Veldgidse.

Veld Gidse moet nadat hulle hierdie Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai:

  • ‘n afskrif van die lid se GELDIGE Registrasie dokument van Departement Omgewingsake en Toerisme onder UPLOAD DOC’s.

Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie vergunnings lidmaarskap te verhoed.

NB: Kies die toepaslike Affiliaat-lidmaatskapkategorie tydens jou elektroniese aansoek.

Natuurbewaarder

Geaffilieërde Lid - Beroepsjagter - PH R 300.00 /jaar

Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse onder Artikel 16 van die Wet.

Bosveld Jagters erken hierdie beroep se opleiding en hierdie lede kan hul Toegewyde Jagter- en of Sportskietstatus bekom deur “Erkenning van vorige Opleiding” proses te volg sonder om die kursusse voluit mee te maak.

Hierdie vergunning is slegs vir aangestelde Natuurbewaarders.

Natuurbewaarders moet nadat hulle hierdie Lidmaatskap gekies het die volgende dokumente in leesbare duidelike formaat op hul LID REKORD laai:

  • ‘n Afskrif van ‘n geldige Aanstellingssertifikaat of dokument vanaf die Departement waaronder hy/sy aangestel of werksaam is, onder UPLOAD DOC’s.

Hierdie dokument moet opdateer word voordat dit verval om opskorting van hierdie vergunnings lidmaarskap te verhoed.

NB: Kies die toepaslike Affiliaat-lidmaatskapkategorie tydens jou elektroniese aansoek.

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.