Takke

Jou verbinding met Bosveld Jagters.

Ons Takke bring die Vereniging nader aan sy lede – dit is waar baie van die praktiese ervaring plaasvind:

  • skiet
  • opleiding
  • jag
  • bewaring
  • kompetisies
  • sosiale aktiwiteite; en
  • gemeenskap

Vind ‘n Tak

Alle Takke

Branches

Laeveld Tak

Welkom Kontaktbesonderhede Jaarprogram Kalender Sportskiet Opleiding Bewaring Nuus

Aanlyn Tak

Welkom Die Aanlyn tak is tydens die Bosberaad van 2022 gestig om 'n tuiste vir lede te skep wat nie die behoefte het om aan 'n tak te behoort nie onder E-Lid- en Affiliaat lidmaatkap.
More

Potgietersrus Tak

Welkom Potgietersus tak is gestig op 4 September 1994. Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle ‘n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA
More

Waterberg Tak

Welkom Waterberg tak bedien lede in die Waterberg-omgewing, insluitend Modimolle (Nylstroom) en Bela-Bela. Die tak se amptelike skietbaan is geleë by BJV Waterberg Skietbaan, D180, Bela-Bela. Kontaktbesonderhede Jaarprogram Kalender Sportskiet Opleiding Bewaring Nuus SLUIT NOU
More

Magaliesberg Tak

Welkom Die Magaliesberg tak is gestig op 11 September 2003. Die aanvanklike rede vir die stig van die tak was om bestaande BJV lede wat na Gauteng verhuis het, te diens. Die tak het sederdien
More

Kremetart Tak

Welkom Kremetart tak is geleë in Musina op die Zimbabwe grenspos (Beitbrug) Die tak is gestig op 1 Oktober 2004. Gereelde aktiwiteite wat Junior Jagteropleiding, langafstand en verskeie skiet dissiplines insluit word gereeld aangebied. Musina
More

Soutpansberg Tak

Welkom Soutpansberg tak is in Louis Trichard gestig gedurende Februarie 1996 en bedien die Soutpansberg gebied. Dis een van die groter takke en bied buitengewone diens aan hulle lede. Kontaktbesonderhede Jaarprogram Kalender Sportskiet Opleiding Bewaring
More

Hoedspruit Tak

Welkom Hoespruit Tak is gestig op 6 Oktober 2021 te Die Ark, Guernsey, Hoedspruit om 14:00. Teenwoordig: André Le Grange - Uitvoerende Vise-President Hansie Botha - Uitvoerende Ondervoorsitter Philip Robinson - Letaba Tak Voorsitter Siegfried
More

Letaba Tak

Welkom Letaba tak van BJV is op 3 Februarie 1994 gestig met 31 lede. Die tak toon ‘n bestendige groei sodat daar tans meer as 700 lede in die tak is, wat dit die grootste
More

Pietersburg Tak

Welkom Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging is in Augustus 1969 gestig in Pietersburg. Daar het in daardie stadium geen takke bestaan nie. Pietersburg tak is op 27 Julie 1994 formeel gestig. Die ledetal het gegroei
More

Uitvoerende Bestuur

Welkom Sedert die stigting van Waterberg tak gedurende 1993 was dit nodig om 'n oorkoepelende bestuursmeganisme te skep om lede in verskillende takke te ko-ordineer, veral gesien in die lig van vêdere takuitbreidings, Die vereniging
More

Geen Tak Naby Jou Nie?

Woon jy nie binne maklike bereik van ‘n BJV-Tak nie, of pas ‘n meer beperkte, elektroniese lidmaatskapopsie beter by jou behoeftes?

Ontdek E-Lidmaatskap

Takkaart

This site is registered on wpml.org as a development site. Switch to a production site key to remove this banner.